Seuns se lugkastele lyk anders as meisies s’n. Seuns se sportdrome gaan oor wen. Seuns se toekoms kastele word met ‘n plan gebou. En seuns besef dat lugkastele klugkastele word as jy nie die daad by die woord voeg nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00