Seuns lees meisies se seine verkeerd. Wanneer meisies baie praat, is dit nie ‘n sein dat alles net om die skoner geslag draai nie. Wanneer meisies die heeltyd met hulle neuse in skoolboeke sit, is dit nie ‘n sein dat hulle nie pret wil hê nie. En wanneer meisies vriendelik is met seuns, is dit nie ‘n sein dat hulle ‘n verhouding soek nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00
R 430.00