SA kinders kan iets by die miere leer. Naamlik dat miere maniere het. As dit by skoolwerk kom, is ‘n mier ‘n flukse dier. En by miere leer kinders dat saamwerk slimmer as skeeftrek is. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290.00
R 240.00