Rykdom is ‘n meulsteen om ‘n mens se nek. Ryk mense het meer bekommernisse. Ryk mense maak baie opofferinge. En ryk mense weet nooit of dit vir hul vriende meer gaan om die halsbandjie as die hondjie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00