Dit is amper die einde van die jaar en dit is tyd om jou naam op die Redenaars waglys vir 2026 Nuwe Toesprake te plaas.
Ons word elke jaar oorval met navrae en bestellings vir nuwe toesprake en kan ongelukkig nie almal help nie.
Die 2026 ATKV temas is nog nie beskikbaar nie, maar indien jy belangstel in 'n professionele topgehalte nuwe toespraak (uniek en spesifiek geskryf vir jou kind), plaas gerus solank jou naam op die waglys. Klik asb. op die skakel en voltooi al die besonderhede op die epos so volledig as moontlik.
Voor jy bestel, bevestig asb. met jou kind se skool se redenaarsorganiseerder dat die skool wel die ATKV se temas volgende jaar gaan gebruik.
Vir meer besonderhede, besoek asb. ons webblad - www.redenaars.co.za
Pryse vir nuwe toesprake is as volg:
|
Produk |
Pryse (kompetisie doeleindes) |
Pryse (nie vir kompetisie doeleindes nie) |
|---|---|---|
|
Gr 1-3 2 argumente en 2 bronne |
R550 |
R440 |
|
Gr 1-3 2 argumente en 2 bronne |
R650 |
R520 |
|
Gr 1-3 3 argumente en 3 bronne |
R750 |
R600 |
|
Gr 4-7 3 argumente en 3 bronne |
R860 |
R685 |
|
Gr 6-7 4 argumente en 4 bronne |
R890 |
R710 |
|
Gr 8-12 3 argumente en 3 bronne |
R965 |
R770 |
|
Gr 8-12 4 argumente en 4 bronne |
R1 025 |
R830 |
Nuwe toesprake wat NIE vir kompetisie doeleindes gebruik word nie:
Alleenreg:
Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
Kontak ons gerus met enige ander navrae deur ʼn e-pos te stuur na info@redenaars.co.za.
Baie dankie vir julle ondersteuning!
Vriendelike Redenaars-groete
Andries
Besturende Direkteur
Redenaars.co.za
* Vrywaringsklousule:
Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.