Search

Oumense bly vasgekluister aan hulle vooropgestelde idees (Gr 8-12) (4min+)

Oumense bly vasgekluister aan hulle vooropgestelde idees. Hulle klou vas aan die idee dat tegnologie te moeilik is om te bemeester. Hulle is van mening dat sosiale media ‘n onding is. Oumense het ‘n probleem daarmee dat tieners hul vlerke wil sprei. En hulle beskou die hedendaagse modes as verregaande. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2516
R 390,00
R 340,00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display