Ouers wat inmeng is net soos ‘n druppende kraan baie irriterend. Hulle inmenging in ons skoollewe is frustrerend. Hulle hou daarvan om so drup-drup ons keuses vir ons te maak. En hulle gebruik woorde wat drup van spog oor hul kinders se prestasies. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00