Ouers se liefde vir hul kinders ken geen perke nie. Ouers se liefde verdra kinders se uitbarstings en woede. Ouers se liefde is geduldig wanneer kinders iets nuuts probeer baas raak. En ouers se liefde bring hoop wanneer kinders moedeloos en alleen voel. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00