Ouers se blaf is net so erg soos hul byt. Wanneer ouers bevele blaf, skrik ons kinders ons boeglam. Wanneer ouers aanhoudend blaf, hoor hulle nie ons kinders praat nie. En wanneer ouers aanhou blaf, onttrek ons kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00