Ouers plaas stoptekens op kinders se lewenspad om hul op koers te hou. Hulle dwing jou om te stop voor die spieël. Hulle forseer jou om te stop voor jy praat. En hulle stop jou voor jy toegee aan groepsdruk. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00