Ouers moet kinders bemagtig om selfstandig te wees. Ouers moet kinders bemagtig deur nie die helikopter ouerskap styl te gebruik nie. Ouers moet kinders bemagtig om hul eie probleme self op te los by die skool. En ouers moet kinders bemagtig om goeie vriendskap keuses te maak eerder as om hul vriende te kritiseer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00