Kinders se aapstreke gee ouers grys hare. Veral wanneer ons nie kan stilsit nie. Wanneer ons nie maniere het nie. En wanneer ons dink kattekwaad is vet pret. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R215,00
R165,00