Ouers jaag spoke op oor tieners se hoeveelheid skermtyd. Ons gebruik skermtyd om onsself produktief besig te hou. Ons kommunikeer met ons vriende. En ons is vasgekluister aan skerms want dit is gevaarlik om in die strate rond te lê. Geskik vir graad 8-10. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00