Ouers is veronderstel om die ware noord op ons kinders se kompas te wees. Daarom moet hulle nie die kompas se naald buig met hul woede nie. Hulle moet nie die kompas se naald laat bewe wanneer hulle witleuentjies vertel nie. En hulle moet nie die kompas se naald suid draai wanneer hulle die huisreëls moet volg nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00