Ouers het die kuns om te oordryf vervolmaak. Hulle is hipersensitief wanneer dit by ons kinders se gesondheid kom. Hulle gaan haal die bobbejaan agter die berg wanneer dit by skool kom. En hulle draai ons in watte toe wanneer dit by maats kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00