Search

Ouers gebruik hutsmerke wanneer hulle ons tieners in die bek wil ruk (Gr 8-12) (4min+)

Ouers gebruik hutsmerke wanneer hulle ons tieners in die bek wil ruk. Hutsmerk – skool is belangrik – beteken trek jou sokkies op! Hutsmerk – wie is jy en wat het jy met my kind gemaak?! – beteken jou voorkoms laat veel te wense oor! Hutsmerk – weg met jou vriende! – beteken jou ouers het ‘n probleem met jou vriende. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3551
R 515.00
R 465.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display