Ore is nie ornamente nie, daarom moet kinders dit gebruik. As jy nie jou ore gebruik nie, kan jy nie opdragte uitvoer nie. As jy nie jou ore spits nie, gaan klanke en geluide verlore. En as jy jou ore uitleen en na soetsappige stories luister, word jy teleurgestel. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00
R 345.00