Oorbeskermende ouers het orals ‘n vinger in die pastei. Hulle vingers jeuk om ons te help met huiswerk. Hulle vingers bly op die selfoon-knoppie om te hoor of ons veilig is. En hulle vingers doen navorsing oor jou maats se herkoms. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00