Ons moet ons manier van lewe se streep skuif. Ons moet die streep skuif van skerms tot in die natuur. Ons moet die streep in sport skuif van kompetisie na deelname. En ons moet die streep skuif van bedorwenheid na hardwerkendheid. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00