Ons klim te maklik deur die toue van die bokskryt. Gedurige konflik laat mens in spanning leef. Konflik weerspieël swak onderhandelings-vaardighede. En konflik vernietig verhoudings. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00