Ons gebruik verskillende letters in die lewe. Wanneer ons sosiaal verkeer gebruik ons die letter B baie dikwels. As ouers kwaad word gebruik hulle snaakse letters wat meer na Grieks as Afrikaans klink. En natuurlik word die letter Z gebruik vir ons generasie jongklomp. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00