Onderwysers staan magteloos en toekyk op die erodering van kinders se dissipline. Ouers pluk die lat waarmee onderwysers geslaan word. Mense regte is die nuwe roede wat dissipline stukkend slaan. En sosiale media word gebruik om onderwysers te veroordeel en maak dat dissipline vir ‘n ses weggeslaan word. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00