Om te oorleef moet humor ‘n punt op ‘n mens se agenda wees. Wanneer humor op die agenda is, sal sport minder humeure laat opvlam. Wanneer humor op die agenda is, sal vriende minder vassit. En wanneer humor op die agenda is, sal mans en vroue mekaar meer verdra. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00