Om suksesvol te lewe moet jy bereid wees om die toue wat jou vashou los te knip. Jy moet die tou van tradisies afsny. Jy moet die tou van groepsdruk loswikkel. En jy moet die tou van ouers se oorbeskerming afknip. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00