Om punte aan te teken, moet kinders hul sloffie pantoffels uittrek en hul hardloop tekkies aantrek. Kinders moet hard oefen om sukses te behaal op die sportveld. Hulle moet besef dat sport jou gesond hou. En hulle moet ‘n pak slae soos ‘n man kan vat. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00