Om iemand ‘n streep te trek het baie voordele. Om iemand ‘n streep te trek laat ons lag en dit is goed vir ons gemoed. Wanneer ons iemand ‘n streep trek bring dit die kind in ons na vore. Wanneer iemand ons ‘n streep trek, leer ons om poetse bak soos ‘n man te kan vat. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00