Om die waarheid te praat is ‘n moeilike storie. Kinders vertel jokstories om hul basse uit die moeilikheid te red, Omdat hul skaam is oor hul foute, En omdat hulle weet as hulle jok word hulle gestraf. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00
R 345.00