Search

Om die jongste te wees is ‘n fees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Om die jongste te wees is ‘n fees. Jy kan jou ouer sibbe om jou pinkie draai. Jy word deur almal bederf. En ouers se dissipline word verslap met jongste kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A3157
R200,00
R150,00
decrease increase

Om die jongste te wees is ‘n fees. Jy kan jou ouer sibbe om jou pinkie draai. Jy word deur almal bederf. En ouers se dissipline word verslap met jongste kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Om die jongste te wees is ‘n fees. Jy kan jou ouer sibbe om jou pinkie draai. Jy word deur almal bederf. En ouers se dissipline word verslap met jongste kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Mense moet ophou wonder waar kinders hul maniere kry (Gr 1-3) (3-3.5min)

Mense moet ophou wonder waar kinders hul maniere kry. Ouers stel nie meer die voorbeeld nie. Maats leer kinders verkeerd optree. En ouers het beslis hulle maniere by die huis vergeet wanneer hulle langs die sportveld staan. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00 R150,00

Mense sal daarby baat om hulle skoene te ruil vir kaalvoet loop (Gr 1-3) (4min+)

Mense sal daarby baat om hulle skoene te ruil vir kaalvoet loop. Vrouens wat hul hoë hakke vir kaalvoet loop verruil se voete sal nooit pyn nie. Kinders wat hul skoene uitskop en kaalvoet loop is baie meer aktief. En grootmense wat kaalvoet loop en speel soos kinders sal meer ontspan. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R200,00 R150,00

Ouers kan nie kinders se fiemies kleinkry nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Ouers kan nie kinders se fiemies kleinkry nie. Hulle het fiemies oor klere, Fiemies oor kos, En fiemies wanneer dit by maats kom. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00 R150,00
Filters
Sort
display