Soek

Nuwe Toesprake

Omdat daar soms 'n waglys is vir nuwe alleenreg toesprake, is bestellings vanaf ons webwerf gesluit.

Stuur gerus vir ons 'n e-pos na info@redenaars.co.za  indien jy belangstel in 'n nuwe toespraak.  


Pryse vir nuwe toesprake is as volg:

Gr 1-3 - R495
Gr 4-7 - R595
Gr 8-12 - R695

 

LET ASB OP:

  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd) vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule hieronder.
  • Lees asb ons gereelde vrae afdeling vir meer inligting.

 

Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid, en
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

Filters
Sort
display