Soek

Nuwe Toespraak

LET ASB OP:

  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd)vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule hieronder.
  • Lees asb ons gereelde vrae afdeling vir meer inligting.

Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid, en
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

Beskou as Grid List
Sorteer
Nuwe Toespraak vir Gr 1-3: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Nuwe Toespraak vir Gr 1-3: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak vir graad 1-3 - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Klik asb. die "e-pos ons" knoppie of stuur vir ons 'n e-pos na info@redenaars.co.za indien jy belangstel in 'n nuwe alleenreg toespraak vir graad 1-3.

Nuwe Toesprake neem gewoonlik 7-10 werksdae van die dag wat ons bewys van betaling ontvang het.

R 595,00 R 495,00
Nuwe Toespraak vir Gr 4-7: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

R 695,00 R 595,00
Nuwe Toespraak vir Gr 8-12 : Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Nuwe Toespraak vir Gr 8-12: Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak vir graad 1-3 - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!

Klik asb. die "e-pos ons" knoppie of stuur vir ons 'n e-pos na info@redenaars.co.za indien jy belangstel in 'n nuwe alleenreg toespraak vir graad 1-3.

Nuwe Toesprake neem gewoonlik 7-10 werksdae van die dag wat ons bewys van betaling ontvang het.

R 795,00 R 695,00
Redigering van self-geskryfte toespraak - Editing of self-written speech

Redigering van Self Geskryfte Toespraak

Redigering van Self Geskryfte Redenaars Toespraak
R 495,00 R 350,00

Wat ons kliënte sê...

"Die redenaars finaal was heerlik."

"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

Klik om meer te sien

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

Facebook Link

Filters
Sort
display