Soek

Niks smaak so lekker as ‘n gedeelde vriendskapsbroodjie nie (Gr 4-7) (4min+)

Niks smaak so lekker as ‘n gedeelde vriendskapsbroodjie nie. Goeie vriende laat die lewe vorentoe smaak, want ons eet die soet en suur van die lewe saam op. Vriendskap laat 'n goeie smaak agter, want dit leer ons om met almal oor die weg te kom. Goeie vriende gee smaak aan die lewe, want hul deel hul broodjie met jou as die lewe vergeet het om toebies in jou kosblik te pak. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2461
R 340,00
R 290,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display