Vandag gaan ek u oorreed dat nie-verbale kommunikasie sterker en akkurater seine uitstuur as verbale kommunikasie. Ek wou my verstout en ‘n spel van stomstreke of Pictionary gebruik om my standpunt te staaf, maar dit daar gelaat. Volgens my mening spreek dade harder as woorde. Liggaamstaal wys hoe jy voel sonder dat jy ‘n woord hoef te uiter. En nie-verbale seine bou verhoudings. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00