Soek
RSS

Nuus

Sprekers van alle ouderdomme sukkel met gevoelens van spanning en angs voordat hulle ʼn toespraak moet lewer. Dit kan ʼn groot impak hê op hulle voordrag en selfvertroue. As jy meer wil weet hoe om sprekers te help om hulle vrees om voor mense te praat te oorwin, lees gerus ons nuutste blog pos.
Die nuwe ATKV temas vir 2020 is bekend gemaak, plaas asb. jou naam op die waglys. / The new ATKV themes for 2020 are available, please put your name on the waiting list.
Die 2020 ATKV temas is nog nie beskikbaar nie, maar indien jy belangstel in 'n professionele topgehalte nuwe toespraak (uniek en spesifiek geskryf vir jou kind), plaas gerus solank jou naam op die waglys. / The 2020 ATKV themes are not available yet, but if you are interested in a professional, top quality new speech (unique and specifically written for you child), please put your name on the waiting list in the meantime.

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."


Klik om meer te sien

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

Facebook Link

Filters
Sort
display