Neus-in-die-lug kinders se lewensreis het baie hobbels. Die hoogmoediges dink hul is beter as ander. Die beterweteriges kan niks leer nie. En die status-bewustes is gedurig besig om ‘n indruk te probeer maak. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R270,00
R220,00