Net soos in sprokies is daar ook sleg in die lewe. Daar is dikwels ‘n wolf soos in Rooikappie wat die lewe onveilig maak. Daar is jaloerse maats wat optree soos Sneeuwitjie se stiefma. En daar is kwaai ouers wat jou stief behandel soos Aspoestertjie se stiefma. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00