Search

Negatiewe woorde is so irriterend soos 'n druppende kraan (Gr 4-7) (4min+)

Negatiewe woorde is so irriterend soos 'n druppende kraan. Wanneer onderwysers se negatiewe woorde aanhou drup soos 'n kraan, word kinders moedeloos, Wanneer maats se negatiewe woorde aanhou drup soos 'n kraan, kies kinders die hasepad, En wanneer boelies se negatiewe woorde aanhou drup soos 'n kraan, moet kinders die kraan toedraai deur 'n dowe oor te gooi. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2483
R 340,00
R 290,00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display