Search

‘n Superheld se voetspore is nie gemaak om te volg nie (Gr 4-7) (4min+)

‘n Superheld se voetspore is nie gemaak om te volg nie. Superheld-spore is selfversekerd omdat hulle spesiale magte het, maar kinders het nie spesiale magte nie. Superheld-spore doen toertjies, wat kinders kan seer maak as hulle dit naboots. Superheld-spore volg altyd gevaar, en kinders moet liefs wegbly van gevaarlike situasies. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2870
R 425.00
R 375.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Plaaskinders is baie minder geneig om blou te voel as stadsjapies (Gr 4-7) (4min+)

Plaaskinders is baie minder geneig om blou te voel as stadsjapies. Plaaskinders is altyd aan die gang, Hulle het ʼn hele klomp diere-maats om mee te gesels, En plaaskinders word onafhanklik groot gemaak. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

As die mens nie die diere gaan red nie, gaan hulle voetspore doodloop (Gr 4-7) (4min+)

As die mens nie die diere gaan red nie, gaan hulle voetspore doodloop. Diere lewer ’n bydrae tot die omgewing en daarom moet hulle voetspore nie doodgevee word nie. Diere speel ’n belangrike rol in mense se lewens en daarom moet hulle voetspore opgepas word. Diere spesies wat besig is om uit te sterf se voetspore gaan verdwyn tensy die mens daadwerklik optree. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

‘n Kind kry nie applous as hy langs die kantlyn staan en nie probeer nie (Gr 4-7) (4min+)

‘n Kind kry nie applous as hy langs die kantlyn staan en nie probeer nie. Op die sportveld moet jy uithaal en wys om applous te ontvang. In die klas moet jy oplet en presteer om applous te verdien, En tussen jou huismense moet jy jou lyf fluks hou om applous te kry. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

‘n Ouerhuis vol humor, skep kinders met ‘n lus vir die lewe (Gr 4-7) (4min+)

‘n Ouerhuis vol humor, skep kinders met ‘n lus vir die lewe. Met humor in die ouerhuis, loop die emosies altyd ligvoets. Humor in die ouerhuis skop vervelig en alledaags by die agterdeur uit. En ouers met ‘n sin vir humor, kweek kinders met selfvertroue. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00
Filters
Sort
display