Volgens my mening moet ‘n sportman in SA nog trots Suid-Afrikaans sy/haar sport beoefen. Dit gee vir jou ’n gevoel dat jy êrens behoort wat belangrik is vir jou selfbeeld. Dit anker jou identiteit en help jou persoonlikheid vorm. En jou optrede en prestasies bevorder nasiebou. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00