Search

‘n Positiewe gesindheid is ‘n sein dat jy nie ‘n baksteen op jou skouer rond dra nie (Gr 8-12) (4min+)

‘n Positiewe gesindheid is ‘n sein dat jy nie ‘n baksteen op jou skouer rond dra nie. Positiewe mense bou eerder op as om te kritiseer. Hulle word nie kwaad vir elke nietigheid nie. En hulle sien eerder die humor in situasies raak as om te mor en pruttel oor alles. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2908
R 515.00
R 465.00
decrease increase

‘n Positiewe gesindheid is ‘n sein dat jy nie ‘n baksteen op jou skouer rond dra nie. Positiewe mense bou eerder op as om te kritiseer. Hulle word nie kwaad vir elke nietigheid nie. En hulle sien eerder die humor in situasies raak as om te mor en pruttel oor alles. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+

‘n Positiewe gesindheid is ‘n sein dat jy nie ‘n baksteen op jou skouer rond dra nie. Positiewe mense bou eerder op as om te kritiseer. Hulle word nie kwaad vir elke nietigheid nie. En hulle sien eerder die humor in situasies raak as om te mor en pruttel oor alles. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Daar is ‘n hele paar stene des aanstoots in die samelewing (Gr 8-12) (4min+)

Daar is ‘n hele paar stene des aanstoots in die samelewing. Die eerste steen in ons pad is kinders wat soos bedorwe brokkies optree. Die tweede steen waarteen ons ons tone stamp, is tieners wat so arrogant is dat jy met hulle kan toor. Die derde steen waaroor ‘n mens struikel is grootmense wat nie maniere het nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00 R 465.00

By die kruispad van die lewe moet jy belangrike keuses maak (Gr 8-12) (4min+)

By die kruispad van die lewe moet jy belangrike keuses maak. By die kruispad van laerskool na hoërskool moet jy kies wat jou gesindheid gaan wees. By die kruispad van hoërskool na universiteit moet jy kies of jy jou vlerke gaan sprei. En by die kruispad van universiteit na die grootmens wêreld moet jy kies of jy ‘n sukses van jou beroep/lewe gaan maak. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00 R 465.00
Filters
Sort
display