‘n Plek in skole sportspanne is van die baan as jy nie toutjies kan trek nie. Ouers trek baie hard aan afrigters se toutjies. Geld is ‘n skopskoen wat jou beslis tot binne-in die sportspan kan skop. En talent se toutjie help nie meer om jou plek in ‘n sportspan te verseker nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00