‘n Mens vorm jou lewe met die regte soort klei. Harde werk is klei wat jou sukses vorm. Reg eet is klei wat jou gesondheid vorm. En positiewe denke is klei wat jou gemoed vorm. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00