Soek

’n Mens se toekoms is in jou eie hande (Gr 4-7) (4min+)

’n Mens se toekoms is in jou eie hande. Jou onderwysers bepaal nie jou toekoms nie. Jy hoef nie na jou vriende se toekoms-planne te luister nie. En ouers moet nie kinders se toekoms voorskryf nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3115
R 425.00
R 375.00
decrease increase

’n Mens se toekoms is in jou eie hande. Jou onderwysers bepaal nie jou toekoms nie. Jy hoef nie na jou vriende se toekoms-planne te luister nie. En ouers moet nie kinders se toekoms voorskryf nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

’n Mens se toekoms is in jou eie hande. Jou onderwysers bepaal nie jou toekoms nie. Jy hoef nie na jou vriende se toekoms-planne te luister nie. En ouers moet nie kinders se toekoms voorskryf nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Die skewe spore wat ons voete maak, kan NOOIT uitgevee word nie (Gr 4-7) (4min+)

Die skewe spore wat ons voete maak, kan NOOIT uitgevee word nie. Onderwysers is soos olifante, hulle vergeet nie die skewe spore wat jy getrap het nie. Kattekwaad spore by die huis kan jou duur te staan kom. En vriende wat saam poetse bak, sal altyd mekaar se spore volg. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

As jy dit kan droom, kan jy dit doen (Gr 1-3) (4min+)

As jy dit kan droom, kan jy dit doen. Wanneer jy die waagmoed het om jou drome na te jaag, behaal jy sukses. Wanneer jy hard werk sal jou drome waar word. Wanneer jy positief bly ten spyte van mislukkings sal jy suksesvol wees. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00
Filters
Sort
display