Soek

‘n Mens moet aksie neem wanneer jou probleme begin ophoop (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moet aksie neem wanneer jou probleme begin ophoop. As jy fokus op die oplossing in plaas van die probleem, sal jou probleme nie kans kry om op te hoop nie. ‘n Mens moenie dink probleme sal verdwyn as jy hulle ignoreer nie, want dan word die hoop net al hoe groter. En vra dadelik vir hulp wanneer jou probleme begin ophoop, want vele hande sal die hoop vinnig laat krimp. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2480
R 340,00
R 290,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display