Soek

‘n Kind se kompas help hom om die regte rigting te kies (Gr 4-7) (4min+)

‘n Kind se kompas help hom om die regte rigting te kies. Verskillende mense beïnvloed jou kompas rigting. Jou kompas wys jou waarheen jy op pad is. En jou kompas lei jou op paaie waar jy ‘n spoor los. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3633
R250,00
R200,00
decrease increase

‘n Kind se kompas help hom om die regte rigting te kies. Verskillende mense beïnvloed jou kompas rigting. Jou kompas wys jou waarheen jy op pad is. En jou kompas lei jou op paaie waar jy ‘n spoor los. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

‘n Kind se kompas help hom om die regte rigting te kies. Verskillende mense beïnvloed jou kompas rigting. Jou kompas wys jou waarheen jy op pad is. En jou kompas lei jou op paaie waar jy ‘n spoor los. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Dit is goed om grense te verskuif (Gr 8-12) (4min+)

Dit is volgens my mening goed om grense te verskuif, Deur jou vermoëns uit te daag; Deur jou ouerhuis te verlaat en jou vlerke te sprei; En deur aangesig-tot-aangesig verhoudings aan te knoop. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

Verskillende soorte applous motiveer kinders (Gr 4-7) (4min+)

Verskillende soorte applous motiveer kinders. Op die sportveld is dit die ritmiese klap wat sportsterre laat wen. In die skool is dit die aanmoedigende woorde van onderwysers wat jou van ’n agterbanker tot ’n voorbanker skuif. En by die huis is dit die goedkeurende applous van ouers wat jou inspireer om ’n beter kind te wees. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

‘n Mens moet seker maak jy kies die regte reisgenote (Gr 4-7) (4min+)

‘n Mens moet seker maak jy kies die regte reisgenote. Impulsiewe mense kan jou reisplanne omver gooi. Mense wat op ‘n slakkepas toer hou jou terug. En kerm derms maak die reis onaan-genaam. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

Die ideologie dat korrupsie reguit maak wat krom en skeef is, is dwaas (Gr 8-12) (4min+)

Die ideologie dat korrupsie reguit maak wat krom en skeef is, is dwaas. Mense glo as jy nie werk kry nie, is dit aanvaarbaar om dit op ‘n oneerlike manier te bekom. Hulle glo dat as jy nie ‘n inkomste het nie, het jy die reg om te plunder. Hulle glo ook dat aggressiewe optrede heeltemal aanvaarbaar is. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00
Filters
Sort
display