n Kind moet voluit lewe, want die uurglas se sand wag vir niemand nie. Gryp vas aan geleenthede voordat dit te laat is. Moenie jou lewe weg wens nie maar probeer eerder om elke oomblik te geniet. En maak tyd om dinge te doen wat belangrik is. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00