Search

n Hart van goud is meer waardevol as 'n sak vol goud (Gr 1-3) (3-3.5min)

n Hart van goud is meer waardevol as 'n sak vol goud. 'n Sak vol goud koop goeieweersvriende, maar 'n hart van goud lok ware vriende. Sakke vol goud koop sakke vol besittings, maar 'n hart van goud gee dit wat hulle het, weg. 'n Hart van goud, en nie 'n sak vol goud, kan geluk koop. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A2467
R 370.00
R 320.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Die lewe is bittersoet, maar die soet smaak nog lekkerder na die bitter (Gr 4-7) (4min+)

Die lewe is bittersoet, maar die soet smaak nog lekkerder na die bitter. Harde werk smaak bitter, maar dit word beloon met die soet smaak van erkenning. Swaarkry is ʼn bitter pil om te sluk, maar dit bou karakter wat ʼn soet smaak aan jou hele lewe gee, En al laat mislukking ʼn bitter smaak, proe sukses net al hoe soeter daarna. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00
Filters
Sort
display