n Tiener se ster val wanneer hy hom oorgee aan groepsdruk. Leiers word deur hul vriende beïnvloed om hul oor te sien en ook deel te hê aan die verbreking van reëls. 'n Tiener se akademiese ster val wanneer hy sy huiswerk en leerwerk verwaarloos om saam
R 455,00
R 340,00
n Tiener se ster val wanneer hy hom oorgee aan groepsdruk. Leiers word deur hul vriende beïnvloed om hul oor te sien en ook deel te hê aan die verbreking van reëls. 'n Tiener se akademiese ster val wanneer hy sy huiswerk en leerwerk verwaarloos om saam met die groep uit te hang. 'n Sportster verloor sy ster-status wanneer hy op 'n oneerlike wyse sy posisie bekom. En 'n tiener wat sy waardes prysgee ter wille van gewildheid se ster verskiet. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +