Soek

n Kind se skoollewe bestaan ook uit seisoene (Gr4-7) (3-3.5min)

n Kind se skoollewe bestaan ook uit seisoene. Lentetyd is sporttyd wat jou oefening en energie gee. Somertyd is vakansietyd wanneer jy kan afskakel en ontspan van skoolwerk. Herfstyd is huiswerktyd wat 'n kind stroop van sy selfvertroue en jou laat voe
Availability: In stock
SKU: A1337
R 415,00
R 290,00
decrease increase
n Kind se skoollewe bestaan ook uit seisoene.   Lentetyd is sporttyd wat jou oefening en energie gee. Somertyd is vakansietyd wanneer jy kan afskakel en ontspan van skoolwerk.  Herfstyd is huiswerktyd wat 'n kind stroop van sy selfvertroue en jou laat voel soos ‘n vallende blaar!   En eksamentyd laat 'n kind bibber en beef net soos 'n koue wintersdag.  Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers.  Lengte van die toespraak 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display