n Kind se posisie verklap sy gesindheid. Lui kinders word die agtersitter wat onder-presteer op skool. Mnr. en Mej. Weet-Alles is voor-op-die-wa en dit maak dat mense nie van hulle hou nie. Die klakouse hou van 'nag' en is so irriterend dat jy jou ore
R 455,00
R 290,00
n Kind se posisie verklap sy gesindheid. Lui kinders word die agtersitter wat onder-presteer op skool. Mnr. en Mej. Weet-Alles is voor-op-die-wa en dit maak dat mense nie van hulle hou nie. Die klakouse hou van 'nag' en is so irriterend dat jy jou ore wil toedruk. Dit is egter die kinders wat deur 'n positiewe bril na die lewe kyk, wat die podium-posisies inneem. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +