n Kind se lewe is baie soos die sirkus. Onderwysers galop deur die klas en op die sportveld as jy droog maak. Maats haal hul aapstreke uit om jou te irriteer. En ouers dissiplineer jou met die blaas van 'n fluitjie en swaai van 'n swepie.
R 280.00
R 240.00
n Kind se lewe is baie soos die sirkus.
Onderwysers galop deur die klas en op die sportveld as jy droog maak.
Maats haal hul aapstreke uit om jou te irriteer.
En ouers dissiplineer jou met die blaas van 'n fluitjie en swaai van 'n swepie.
Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers.
Lengte van die toespraak 2-2.5 min